Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/784

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
This page needs to be proofread.

3074 INTERNATIONAL AGREEMENTS OTHER THAN TREATIES [61 STAT. ooreengekom word nie, moet die vakature wat daardeur ontstaan, aangevul word deur die aanstelling van tn persoon, aangewys deur die president van die raad van die Internasionale Organisasie vir Burgerlike Lugvaart, uit 'n naamlys van arbitrasiepersoneel wat volgens gebruik van genoende Organisasie in stand gehou word. Die uitvoerende outoriteite van die kontrakterende partye sal kragtens die bevoegdhede tot hulle beskikking, alles in hul vermoe doen om aan die mening wat in so 'n adviserende verslag ultgespreek word, gevolg te gee. Die helfte van die uitgawes van die arbitrasieliggaam word deur elke party gedra. ARTIKEL X. Hierdie ooreenkoms en alle betreklike kontrakte moet by die Internasionale Organisasie vir Burgerlike Lugvaart geregistreer word. ARTIKEL XI. (A) Hierdie ooreeronms, asook die bepalings van sy aanhangsel, tree op die dag waarop dit onderteken word, in werking. (B) Enigeen van die kontrakterende partye kan te eniger tyd versoek dat daar met die ander party beraad- claag word met die oog daarop ou enige wysigings van hierdie ooreenkoms of sy aanhangsel wat uit ondervlnding wenslik blyk te wees, aan te bring. As 'n veelsydlge konvensie wat op beide kontrakterende partye betrelkking het, in werking tree, word daar aldus beraadslaag met die oog op die wysiging van hierdie ooreenkoms of ey aanl.ang.el in dier voege dat dit aan die bepalings van so In konvensle voldoen. (C)/ ....