Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/785

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23, 1947 3075 (C) Behalwe soos andersins in hierdie ooreen:oms of sy aanhangsel bepaal, kan enigeen van die kontrak- terende partye, indien hy dit wenslik ag dat die te- palings van die aanhangsel van hierdie ooreenkoms ge--ysig word, versoek dat die lugvaartoutoritelte van beide kontraktcrende partye met mekaar beraadslaag; sodanige beraadslaging binne 'n tydperk van sestig dae vanaf die datum van die versoek 'n aanvang te neem. nnige :.ysiging van die aanhangsel waarop bedoelde lug- vaartoutoriteita ooreenko::, tree in werking wanneer dit deur die wisseiing van diplomatieke notas bekragtig Is. (D) Wanneer die procedure vir beraadslaglng, sooe bepaal in paragraaf (B) van hierdie artikel, in werking gestel is, kan enigeen van die kontraltersnde partye te en.ler tyd aan die ander kontrakterende party kennis gee dat hy verlang om hierdie ooreenkoms te beeindig. Die Internasionale Organisasle vir Burgerlike Lugvaart ,ioet tegelykertyd van hierdie kennlsgewing verwlttig word. Hierdie ooreenkors tree bulte werking 'n Jaar na die datuu van ontvans van die boeindiglngskennis- gewing deur die ander kontraktererde party, tcnsy daar oorcrng.eko word on die kennis-c -,-n voor die ver- stryking van hierdie tydperk terug te trek. As die ander kontrakterende party versuir, om ontvangs te erken, word die ker.nisge.ing geag ontvang te gewees het veertien dae nadat dit deur die Internasionale Organisasle vir Burgerlike Lugvaart ontvang is. Onderteken/ ,. ..