Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/793

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23, 1947 3083 voor die verstryking van die eerete vyftien dae van die dertidaagse tydperk genoem in paragraaf (D) hierbo, dienooreenkomstlg verwittig, en moet die kontrakterende partye trag om oor 'n gepaste tarief ocreen te kom. Indien so 'n ooreenkoms getref word, sal elks aontraktercnde party alles in sy vermoe doen met die oog op die inwerkingstelling van sodanige ooreengekome tarief deur sy lugeksploitant of -ekeploitante. Daar word erken dat as so 'n ooreenkoirs nie voor die verstryking van sodanige dertig dae getref kan word nie, die kontrakterende party wat teen die tarief beswaar gemaaak het, sulke stappe as wat nodig geag word kan doen om die instelling of voortsetting van die betrokke diens teen die gewraakte tarief, te verhinder. (H) Wanneer die lugvaartoutoriteite van die tWee kontrakterende partye na beraadslaging as gevolg van die klagte van een kontrakterende party betreffende die voorgestelde tarief of 'n bestaande tarief van die lug- eksploitant of -eksploltante van die ander kontraktersnde party, in enige geval genoem in paragrawe (F) en (G) hierbo nie binne 'n redelike tyd in verband met die gepaste tarlef ooreen kan kom nie, noet belde kontrak- terende partye, op versoek van enlgeen van hulle, die saak deur zl-ldel van arbltrasle laat besleg op die wyse voorgeskryf in artikel IX van die ooreenkoms. (I) Die uitvoerende gesag van die regering van die Verenigde State onderneea on alles in sy verm-oe te doen on te bewerkstellig dat wetgewing aangeneecm word wat die lugvaartoutoriteite van die Verenl.'e State magtig om billike en ekonomiese tarlewe vir die lugvervoer van persone en goedere op internasionale dienste vas te stel en oz voorgestelde tariewe op te skort op 'n wyse ver- gelykbaa.' met dile :aarop die "Civil Aeronautics Board" tans/ ....