Page:Government Gazette 28568.djvu/4

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
This page has been proofread, but needs to be validated.
4 No. 28568
GOVERNMENT GAZETTE, 27 FEBRUARY 2006

PROKLAMASIE

van die

President van die Republiek van Suid-Afrika

No. R. 8, 2006

INWERKINGTREDING VAN DIE TWAALFDE WYSIGINGSWET OP DIE GRONDWET VAN 2005

Kragtens artikel 5 (1) van die Twaalfde Wysigingswet op die Grondwet van 2005, bepaal ek hierby 1 Maart 2006 as die datum waarop die gemelde Wet, met die uitsluiting van artikel 1 insoverre dit artikel 103 (3) in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, invoeg, in werking tree.

Gegee onder my Hand en die seël van die Republiek van Suid-Afrika te Pretoria op hede die Drie-en-twintigste dag van Februarie Tweeduisend-en-ses.


T. M. Mbeki

President


Op las van die President-in-Kabinet:


B. S. Mabandla

Minister van die Kabinet





Printed by and obtainable from the Government Printer, Bosman, Private Bag X85, Pretoria, 0001

Publications: Tel: (012) 334-4508, 334-4509, 334-4510

Advertisements: Tel: (012) 334-4673, 334-4674, 334-4504

Subscriptions: Tel: (012) 334-4735, 334-4736, 334-4737

Cape Town Branch: Tel: (021) 465-7531


Gedruk deur en verkrygbaar by die Staatsdrukker, Bosmanstraat, Privaatsak X85, Pretoria, 0001

Publikasies: Tel: (012) 334-4508, 334-4509, 334-4510

Advertensies: Tel: (012) 334-4673, 334-4674, 334-4504

Subskripsies: Tel: (012) 334-4735, 334-4736, 334-4737

Kaapstad-tak: Tel: (021) 465-7531
28568–1