This page has been validated.
Registered at the Post Office as a Newspaper | As 'n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer |
Vol. 390 | Cape Town, 17 December 1997
Kaapstad, 17 Desember 1997 |
No. 18511 |
Office of the President
It is hereby notified that the President has assented to the following Act which is hereby published for general information:— No. 96 of 1997: Financial and Fiscal Commission 1993 Constitutional Provisions Repeal Act, 1997. |
Kantoor van die President
Hierby word bekend gemaak dat die President sy goedkeuring geheg het aan die onderstaande Wet wat hierby ter algemene inligting gepubliseer word:— No. 96 van 1997: Wet op Herroeping van Bepalings van 1993-Grondwet oor Finansiële en Fiskale Kommissie, 1997. |