Page:United States Statutes at Large Volume 61 Part 3.djvu/783

From Wikisource
Jump to navigation Jump to search
This page needs to be proofread.

61 STAT.] SOUTH AFRICA-AIR TRANSPORT SERVICES-MAY 23, 1947 3073 (B) beteken die ultdrukking .lugvaartoutorlteite* in die geval van die Unie van Suld-Afrika die Minister belas met burgerlike lugvaart, en in die geval van die Verenigde State die "Civil Aeronautics Board", en in beide gevalle enige persoon of llggaam wat gemagtig is om die werksaamhede wat tans deur die hierin omskrewe lugvaartoutoriteite verrig word, ult te voer; (C) het die uitdrukking ilnternasionale lugdienste* die betekenis daaraan toegeekryf in artikel 96 van die Konvensie oor Internasionale Burgerlike Lugvaart wat op 7 Desember 1944 te Chicago onderteken is. ASTIKEL IX. Behalwe soos andercins in hierdle ooreenkome of sy aanhangsel bepaal, word enlge geskil tussen die kontrakterende. partye met betrekking tot die vertolking of toepassing van hlerdie ooreenkoms of sy aanhangsel, wat nie deur beraadslaging besleg kan word nio, vir 'n adviserende verslag verwys na 'n arbitrasieliggaam bestaande uit drie arbiterc, een deur elk van die kontraktercnde partye benoem te word en die derde deur die twee aldus gekose arbiters in oorleg met mekaar aangewys te word, met dien verstonde dat sodanige derde arbiter nie 'n lardsburger van enigeen van die kontrak- terende partye esnie. Elk van die kontrakterende partye moet 'n arbiter aanwys binne twee maande na die aflewerlngedatui van 'r diplomatieke nota van enigeen van die partye aan die ander, waarin die beslegting van en geskil deur middel van arbltrasie versoek word; en oor die derde arbiter moet binne een uaand na sodanlge tydperk van twee maande ooreengekon word. Indlen daar nie binne hierdie bepaalde tyd oor die derde arbiter ooreengekon/ .. ..